Kontak Ons

Jou kind se

tweede tuiste

Waar is ons?

Telefoon

(013) 741 1028/9

Adres

H.v. Alibamastraat & Banketlaan
Nelspruit

E-pos

admin@laerskoollaeveld.co.za / bemarking@laerskoollaeveld.co.za

Kommunikasieplatforms

D6 KOMMUNIKEERDER

Skakel om D6-Kommunikeerder af te laai:

Kommunikasie Kanale

Sien die “Ons Span” blad vir alle e-posadresse

GRONDSLAGFASE EN ALGEMENE NAVRAE

REGISTER-
PERSONEELLID

GRAADHOOF

DISSIPLINE-
HOOF
DEPARTEMENTS-
HOOF

ADJUNKHOOF

HOOF

INTERMEDIêRE EN SENIOR FASE: VAKGERIGTE NAVRAE

VAKPERSONEEL-
LID

VAKSPESIALIS

DEPARTEMENTS-
HOOF

ADJUNKHOOF

HOOF

SPORTGERIGTE NAVRAE

AFRIGTER

ORGANISEERDER

SPORTHOOF

ADJUNKHOOF

HOOF

Kommunikasie met ons Span

Ons glo aan oop, duidelike en betydse kommunikasie.
Gebruik asseblief een van die volgende kanale om met ons personeel in verbinding te tree.

PER E-POS

Alle e-posadresse van personeel verskyn op ons webwerf onder “Ons Span”. (24 uur word gegun om u navraag te beantwoord)

OUERAANDE

Geskied kwartaalliks.

Individuele afsprake en oueronderhoude

By Laerskool Laeveld verwelkom ons afsprake en ʼn oop verhouding met ons ouers. (Stuur gerus ‘n e-pos indien u ʼn afspraak versoek.)

Algemene Navrae

Stuur vir ons ʼn boodskap

Voltooi die vorm en ons sal binnekort met u kontak maak.

Adres

H.v. Alibamastraat & Banketlaan
Nelspruit

Telefoon

(013) 741 1028/9

E-pos

admin@laerskoollaeveld.co.za/ bemarking@laerskoollaeveld.co.za

Kantoorure tydens die skoolkwartaal

Maandae - Donderdae 07:00 - 14:00
Vrydae 07:00 - 13:30