Sport

“To participate is good, to be a winner is better, but to enjoy it is the best!”

Sportscode

Hierdie sportkode van Laerskool Laeveld simboliseer die skool se erns rakende sport. Ons erken die feit dat massadeelname en gespesialiseerde afrigting ‘n balans moet handhaaf ter ontwikkeling van beide leerling en skool. Ons verstaan die feit dat Laerskool kinders nie “klein grootmense” is nie en dat hulle op ’n gekontroleerde en gebalanseerde wyse aan sport blootgestel moet word. Deelname aan sport, veral spansport is van onskatbare waarde. Hier leer ons ons kinders die waardes van:

  • Playing together and the rules of the game
  • Emotional acceptance of win and lose
  • Honor and respect towards other players, opponents, team mates, coaches and referees.
  • The self awareness of his / her body together with its potential and restrictions.

Coaches

Ons afrigters is van hoogstaande gehalte en bly gedurig op hoogte van die nuutste afrigtingsmetodes deur middel van kursusse en klinieke. Ons het ‘n trotse afrigtingskorps wat nie skroom om Laerskool Laeveld tot nuwe hoogtes in skolesport te neem nie.

Sport Activities

  • Athletics
  • Rugby
  • Netball
  • Hockey
  • Tennis
  • Cricket
  • Cross Country
  • Chess
  • Junior Sport

We also realize the value of coaching in the junior phase, therefore learners have the opportunity to participate in the following:

  • Junior Hockey
  • Cricket
  • Netball